Dinsdag
Dinsdag:
Met ontbyt het ek die 'cold' bfast vir hulle gevat.. en daarna die 'hot' bfast aan hulle voorgelĂȘ, en die bestelling geneem...
NA dit als het ek opgeruim, skoongemaak, afgedek en skottelgoed gewas...
Deurdie loop van die dag het ek die 'dry' store oor en reg gepak...
En het drankie bestellings gevat by my gaste,,,!
Het my Student-duty nagekom! dis waar ek afmerk wie eet en nie... KONTROLE!!!
No comments:
Post a Comment