En weereens begin nog 'n week... Week vol lag en drama, okay wel kom ons los die drama deel hehe
ek moet sê ons kry darem nie die drama deel nie...
Wel soos enige Maandag by ons begin = check-ins...
MY werk was om die tasse kamers toe te dra en die 'welcoming' snack en drink te maak..
Deur die loop vanj die dag het ek maar skoongemaak en die aand het ek die 'turndown' gedoen..
Breakfast set up gedoen vir 2 mense maar 7 tafels gedek--hectic-- maar nou ja dink net hoe sal dit lyk as jy in 'n vertrek instap met 7 tafels en slags 2 is gedek???????? So gedink,,, gaan nie werk nie !!!!!
Op geset vir ontbyt vir die volgende oggend.
No comments:
Post a Comment