Total Pageviews

Friday, November 11, 2011

Vrydag


Vrydag:
Sjoe, ek moet sê dit was 'n woeste naweek..
Okay die gastehuis vat 'n max van 14 mense,,,, Daar was 30!!!!!! mense in die gastehuis....
MAL sê ek vir jou !!!
MaAr ek moet bylas ek dink dit was 'n groot sukses....!!

Ons het al ons meubels en banke en alles rond geskyf om spasie te maak vir die ander tafels om in te kom sodat daar genoeg sit plek vir almal kan wees...

Ons het 'n koffie-stasie gemaak, waar hulle net hulle self kon help, my werk was om dit heletyd vars te hou en optevul wanneer nodig!

Ek het die turn-downs gedoen van all die kamers...

Skottelgoed gewas,,, ontbyt opgeset !!!

So het die naweek ook gekom en gegaan...